SD
Susan D

1 reviews | Active since Nov 2016

10 Nov 2023, 17:52

PATETIES

Pateties.... Baie vinnig om julle produkte in mens se keelgat in af te druk maar as jy vra vir die bandopname van die gesprek toe transaksie aangegaan is, is daar duisende verskonings. My gevoel is IG byt bejaarde mense uit wat nie altyd besef waarvoor instem nie. Ek wag nou al 2 weke vir daardie oproep se opname, en ek is geregtig om dit te ontvang, so wat is die oponthoud? Ek het oorweeg om 'n kliënt van IG te word, maar na hierdie ondervinding en swak diens sal ek julle NOOIT ondersteun nie.

0
Replies (1)
Isabella Garcia
Isabella Garcia's reply13 Nov 2023, 11:45
Official
Dear  Susan, 

Thank you for taking my call. It was truly a pleasure to speak with you and to have the opportunity to be of service to you today.   Please rest assured that I have made all the required arrangements as we discussed telephonically and will follow up with you via email as discussed.  We would like to apologize for any inconvenience that you have experienced, but please note that we are really passionate about your well-being, and we strive to deliver exceptional service.   Wishing you a lovely day further.   Warm Regards,  Andri Olivier
 Client Care Assistant Manager Isabella Garcia International (Pty) Ltd
www.isabellagarcia.co.za