Onoortreflik
<p>Het n paar persoonlike probleme die afgelope ruk gehad, hulle het my geduldig te hulp gesnel. Baie dankie vir wonderlike bystand.</p>
Goeie More Corne,
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly ons kon u bystaan met u navraag.
Om uitstekende diens te lewer is baie belangrik vir Isabella Garcia en ons is altyd daar om u te help.
Vriendelike Groete,
Fefe Khemese
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarcia.co.za