AC
Anna C

1 reviews | Active since Aug 2020

17 Aug 2020, 15:37

'n Dankie aan Isabella in die Grendeltyd.

Die aankondiging deur ons President op 23 Maart 2020 was in vele opsigte ‘n skok, maar ook ‘n verrassing. Ek het dadelik begin beplan en om ‘n paar reëls vir myself vas te lê. Een van hulle was om elke dag my persoonlike versorging vol te hou deur gereeld te oefen (al was dit net om die huis) maar ook myself ‘MOOI TE MAAK’. ISABELLA GARCIA het so ‘n GROOT rol hierin gespeel. Elke môre en elke aand het ek die roetine gevolg, deur die wonderlike produkte (die serums en sagste rome ens.) keurig te gebruik. Dit het my vel gesond gehou en het ek nooit, ten spyte van die “hoktyd” verwaarloos gelyk nie. Isabella Garcia het dus gesorg om my menswaardig en vroulik te laat voel. Dankie ISABELLA vir julle uitstaande treffer produkte! Dit het die grendeltyd, versag en myself op 73 jarige ouderdom, sommer weer jonk laat voel!

0
Replies (1)
Isabella Garcia
Isabella Garcia's reply18 Aug 2020, 08:24
Official
Good day Anna,

I hope you are doing well today.

We are happy to receive this compliment from you. We are pleased to hear that you have had an enjoyable experience with our products and service.

We are elated to know that the products have provided beautiful results as promised.

We value you as a client and your feedback is very important to us.

“And the beauty of a woman, with passing years only grows!”
― Audrey Hepburn

Please do not hesitate to contact us should you require further assistance.

Warm Regards,

Charlotte Ndlovu
Specialised Client Care Coordinator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
www.isabellagarcia.co.za