1 reviews | Active since Dec 2017
Menslikheid
Soms kom daar onvoorspelbare gebeurtenisse op jou padjie soos "retrenchment" Ek was net eerlik en het Isabella Garcia ge****ak vir 'n maand grasie en om my debiet order nie vir Desember aan te bied nie. n BAIE profesionele baie vriendelike Rene Goosen het my dadelik terug ge****ak en my premies een maand aangeskuif, ek waardeer die vriendlike en menslike diens opreg baie.
Goeie dag Celia,
Baie dankie vir jou boodskap, ons waardeer dit opreg.
Dit gee vir ons baie vreugde om te hoor dat jy sulke vriendelike en professionele diens gekry het!
Ons is baie bly om te hoor dat René jou kon help om jou rekening uit te sorteer.
Jy is een van ons waardeerde kliënte en ons sien uit daarna om ‘n pad met jou te loop.
Ons wens jou alle voorspoed toe en mag jy en jou gesin ‘n vreugdevolle Feestyd hê.
Vriendelike Groete,
Fefe Khemese
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarcia.co.za