NF
Natasha F

1 reviews | Active since Apr 2021

29 Apr 2021, 16:23

Janelle

Wat 'n amazing gesprek het ek nie vandag gehad nie. Janelle het meer as net 'n glimlag op my gesig gesit. Sy my weer die lus gegee om my kop op te tel en krag om aan te gaan. My laat voel ek is NIE 'N MONSTER NIE. Ek sukkel met psoriasis en wil nie eers my voete uit my huis sit nie want ek is skaam vir my vel en party mense dink hulle het die reg om te se net wat hulle wil al ken hulle nie jou omstandighede nie. Ek LOVE my Isabella García produkte maar dis die stem en persoon aan die anderkant van die lyn wat vandag 'n massiewe verskil in my lewe gemaak het soos wat die produkte ook my lewe verander het vandat ek dit begin gebruik het. Dankie Janelle. Jy is voorwaar n engel.

0
Replies (1)
Isabella Garcia
Isabella Garcia's reply03 May 2021, 09:51
Official
Good day Natasha, 
 
I hope you are well today. 
 
We are pleased to hear that you have had an enjoyable experience with our products and services. Thank you so much for taking the time to write us this lovely compliment. 
 
We are glad that Janelle assisted you with the care and flair that embodies the Isabella Garcia family. We will be sure to share this with her and her management team so she gets the recognition she deserves. 
 
We are happy to have you as a valued client. and we look forward to more beautiful interactions with you.
 
May you have a wonderful day further. 
 
Warm Regards, 
 
 Charlotte Ndlovu
 Client Care Coordinator
 Isabella Garcia International (Pty) Ltd
www.isabellagarcia.co.za