1 reviews | Active since Nov 2016

28 Nov 2016, 13:58

Isabella vreugde

<p>Ek is n trots Isabella Garsia Ambassadeur en met my bederf pakkie van hierdie jaar kon ek n 16 jarige jong dame bederf. Die pakkie is is nie die gewone Santa Shoeboks nie, dit is n skoolbenodighede pakkie maar darem met n paar persoonlike produkte in. Ek is ongelooflike gelukkig met Isabella se produkte so ek het die "girly goed" in een van Isabella se toiletsakkie verpak en sodoende die Isabella vreugde versprei !!!!</p>

0
Replies (1)
Isabella Garcia
Isabella Garcia's reply28 Nov 2016, 14:18
Official

Goeie dag Tina,

Ek glo dit gaan goed.

Baie dankie vir jou wonderlike kompliment.

Ons is so trots op ons produkte, en hou daarvan om elke dame te bederf met net 'n ekstra bietjie geskenkies.

Ons is so bly ons kon jou dag opkikker en jou help om die Isabella vreugde te versprei.

Ons hoop om nog baie vreugde met jou te deel.

Vriendelike groete,

Sulaine McGeer
Client Care Supervisor
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarcia.co.za