MW
Marie W

1 reviews | Active since Jan 2020

02 Jun 2020, 23:15

Isabella Garcia velreeks jul is puik fantastiese

Baie dankie Isabella Garcia vir 'n puik velsorg reeks ek is mal oor jul Ultra Advance firming up gel in bitaOct word ek 65 en het geen plooie op my gesig of oë die dat jy die gel oor jou heele gesig kan sit spaar jy ook geld op 'n oogroom. Dan is daar ook jul vitamin C olie vir die winter en Eternal Wonder Collection reeks wat net so wonderlik is. Baie dankie aan die Personeel wat sulke vriendelike en hulpvaardig diens lewer. Jul het beslis 'n uitstekende en gehalte produk wat jul bemark voor ek vergeet jul vitamin C olie werk wonderlik op 'n letsel op my been ek gebruik baie Min druppels op hom en van rooi het dit nou stadig na ligte bruin om die letsel geword asook Kleiner geword. Baie baie dankie Isabella Garcia dis 'n eer om 'n Ambasadeer te wees van so 'n puik produk.

0
Replies (1)
Isabella Garcia
Isabella Garcia's reply03 Jun 2020, 13:39
Official
Good day Marie,

We are delighted to receive this wonderful compliment.

We happy to hear that you have enjoyed our Advanced Private Collection and the results have shown as promised. We trust you will continue to enjoy your most favorite IG products. 

We look forward to many more dazzling moments of healthy and glowing skin.

May you have a wonderful week further.

Always at your service,

Charlotte Ndlovu
Specialised Client Care Coordinator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
www.isabellagarcia.co.za