MB
Marietjie B
1 reviews | Active since May 2018
20 Nov 2018, 15:54
Isabella Garcia - Uitstekende diens
Ek is al om en by 3 jaar lank 'n kliënt van Isabella Garcia. Vanaf dag een, het ek nog net uitstekende diens ervaar. Almal met wie ek nog gedeel het - hetsy telefonies of per e-pos - is uiters professioneel. Daar is so min besighede wat deesdae goeie kliënte diens lewer. By Isabella Garcia, is uitstekende kliënte diens t****e natuur. Ek het dit vandag weer ervaar deur my s***eling met Juanette Lontos. Wat 'n fantastiese ervaring! Baie dankie daarvoor.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Isabella Garcia's replyOfficial
21 Nov 2018, 10:29Geagte Marietjie,
Ek hoop dit gaan goed en dankie vir die wonderlike terugvoer.
By Isabella Garcia streef ons daarna om net die beste diens te lewer vir ons kliënte en ons is baie bly om te hoor dat u tevrede is met die diens wat u ontvang.
Ons koester werklik u verhouding met Isabella Garcia en ons sien baie uit daarna om nog baie jare van uitstekende diens te lewer.
Mag u wonderlike dag hê!
Vriendelike Groete,

Lomari Green
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarciaint.co.za
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarciaint.co.za
Isabella Garcia's reply21 Nov 2018, 10:29
Official
Geagte Marietjie,