MJ
Michelle J

1 reviews | Active since Oct 2019

23 Oct 2019, 18:49

HOE SE MENS DANKIE

Trudy, baie baie dankie. Jy het regtig uit jou pad gegaan om te kyk waar jy my kon akkommodeer om nog my produkte te kan behou teen n bekostigbare paaiement. Dankie vir al jou moeite en geduld. Ek gebruik nou al Issabella Garcia produkte vir langer as twee jaar en is so gelukkig en natuurlik sien ek altyd uit na die geskenkies wat saam in my pakkies kom. Dit laat mens altyd so bietjie ekstra spesiaal voel. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Selfs my man gebruik die IG Man produkte en is net so gelukkig. Hy se dit laat hom jonger lyk, een van die dae lyk ons weer 20. :)

0
Replies (1)
Isabella Garcia
Isabella Garcia's reply25 Oct 2019, 06:52
Official
 Good day Michelle,

I hope you are well today.

Thank you for taking the time to write us this lovely compliment.

We are excited to hear that Trudy assisted you with the efficiency and friendliness that embodies the Isabella Garcia family.

Please do let us if you need any further assistance.

Warm Regards,

 Charlotte Ndlovu
 Specialised Client Care Coordinator
 Isabella Garcia International (Pty) Ltd
 www.isabellagarcia.co.za