SB
Stefney B
1 reviews | Active since Feb 2011
22 Aug 2024, 08:52
Die diens wat ek kry is super awesome kan nie vir beter vra nie Simone wat stunning verby my haar diens
Die diens wat ek kry is super awesome kan nie vir beter vra nie Simone wat stunning verby my haar diens. Wens daar is meer mense soos sy wat jou so goeie diens gee. 10/10
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Isabella Garcia's replyOfficial
22 Aug 2024, 12:59Liewe Stefney,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy so 'n positiewe ervaring met Simone gehad het. Sy is inderdaad 'n ster, en ons waardeer dit dat jy haar uitstekende diens erken. Ons streef daarna om voort te gaan met die lewering van die beste diens moontlik. Jou 10/10 beoordeling beteken baie vir ons!

Vriendelike groete,
Charlene Sheoraj
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
www.isabellagarcia.co.za
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
www.isabellagarcia.co.za
Isabella Garcia's reply22 Aug 2024, 12:59
Official
Liewe Stefney,