KR
Karien R
1 reviews | Active since Jul 2015
15 Jul 2015, 16:18
Compliment
Baie dankie aan Dinette vir die uitstekende diens wat sy aan my gegee het.

Nie alleen was sy vriendelik en professioneel nie, maar sy het ook uit haar pad gegaan om die pakket aan te pas wat in my behoeftes voorsien...en my sak.

Julle kan opreg trots wees op haar en hoe sy julle beeld uitdra.

Baie dankie vir julle heerlike produkte.

Baie dankie, Dinette! xx

Karien Retief

Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Isabella Garcia's replyOfficial
16 Jul 2015, 08:57Hello karienretief,
Baie dankie vir hierdie wonderlike kompliment!
Ons is baie bly om te hoor dat Dinette Venter met haar professionaliteit en vriendelikheid u kon help om u pakket aan te pas na gelang van u behoeftes.
Ons sal altyd streef om die hoogste gehalte diens te verskaf wat die Isabella Garcia familie verpersoonlik vir u wat ons gewaardeerde klient is.
Mag u elke oomblik geniet van u produkte.
Vriendelike groete,
Ilze Venter
Client Care Team Leader
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***
www.isabellagarcia.co.za

Isabella Garcia's reply16 Jul 2015, 08:57
Official
Hello karienretief,