1 reviews | Active since Sept 2016
Beste produkte en beste dienste
<p>Ek wil net vertel dat ek hele klompie jare by Isabella Garcia velprodukte koop. Die mense wat vir hul werk gaan uit hul pad om jou by te staan in goeie en slegte tye. Hulle gaan sowaar die ekstra myl vir hul kliënte. Ek sal hul vir enigeen aanbeveel. Top diens en top produkte. Hulpvaardig en vriendelik.</p>
Goeie dag Adell,
Baie dankie vir jou merkwaardige boodskap.
Hier by Isabella Garcia streef ons na uitmuntende diens, en wil ook graag 'n persoonlike band met elk van ons kliente vorm.
Dis vir ons 'n groot voorreg om jou as deel van die Isabella Garcia familie te he, vanaf 2011
Mag jou velsorg avontuur saam met ons nog baie lank wees, ons is opgewonde vir wat die toekoms inhou.
Vriendelike groete,
Sulaine McGeer
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***