RB
Rina B

1 reviews | Active since Nov 2015

23 Sept 2016, 15:23

BESTE DIENS DEUR 'N KONSULTANT.

Ek het al baie besigheid met besighede gedoen maar ek het nog nooit sulke goeie uitstaande diens ontvang van 'n konsultant soos die van Dinette Capazorio by Isabella Garcia. Baie geluk Dinette ons waardeer jou flinke diens en dat jy dadelik probleme of navrae opvolg.

Kan daar nie meer sulke konsultante wees wat aandag gee en jy weet presies wat om te doen nadat sy jou klaar gehelp het.

Kliënte diens van hoogstaande waarde

0
Replies (1)
Isabella Garcia
Isabella Garcia's reply26 Sept 2016, 09:49
Official

Goeie dag Rina,

Baie dankie vir die pragtige kompliment.

Ons glo in uitstekende dienslewering, en streef daarna om dag na dag top gehalte diens te lewer.

Elke klient se tevredenheid in vir ons konsultante van groot belang, en ons is veral trots om vir Dinette Capazorio as deel van die Isabella Garcia span te kan he.

Ons hoop om nog lank deel te wees van jou skoonheids avontuur.

Vriendelike groete,

Sulaine McGeer
Client Care Administrator
Isabella Garcia International (Pty) Ltd
Client Care: ***