1 reviews | Active since May 2016

09 May 2016, 10:19

Swakste diens ooit !!!

<p>As Hellopeter die keuse gehad het van "geen sterre" sou julle beslis in daardie kategorie geval het.</p> <p>Ek is 'n nuwe kli&euml;nt wat navraag doen rondom 'n sekere produk vir een van my kli&euml;nte, in spesifiek, die Exchange Email Hosting diens.</p> <p>Ek het nou al sedert Donderdag ges***el, boodskappe gelaat by werkstasies waar die persoon nie in sy kantoor is nie en wanneer iemand wel antwoord, dan s***el hy my deur na ENIGE ander afdeling wat my doodeenvoudig weer terugs***el na die ontvangs. Hoe gerieflik, Internet Solutions!!!!!!</p> <p>Dankie aan Wessel de Wet, wat probeer het om my te help om die regte persone te kry om my te ****ak, maar tervergeefs. Dus, sedert Donderdag sukkel ek om net 'n prys te kry vir die produk. Dankie Internet Solutions, julle het my sopas 'n kli&euml;nt gekos wat die produk wou gebruik het. Julle is pateties man !!!!!</p>

0
Replies (1)
Internet Solutions
Internet Solutions's reply13 May 2016, 09:35
Official

Dear Henk

We are sorry to hear about your experience and understand that you are frustrated. This is not the level of service we aim to give our clients. Your contact details have been forwarded to our team and they will be in touch to sort this out.

Kind regards,

The Internet Solutions Team