LdB
Le-Handri de Beer

1 reviews | Active since Nov 2019

23 Nov 2020, 10:19

Swak diens

Ek was by intercare wonderboom junction die 2de en 19de Maart 2020 vir migraines. Nadat julle my eers Julie ingelig het van n rekening en ek n afbetaal reling probeer maak het wou julle nie dit aanvaar nie. Ek het die staat deurgegaan en besef hulle charge my vir iets wat die medies betaal het vir die 2de maart se konsultasie!!! So ek het essentialmed gebel en volgens hulle is die claim van die 2de maart NOOIT reverse nie! So ek skuld julle nie daai geld nie!!! My reference is Raidine 20/11/2020. Bel maar essentialmed en doen vir n **** julle werk reg! Ek skuld julle net dir R479 wat ek aan die practice sal betaal en ek sal nie weer met julle of die prokereurs se ongeskikte diens deel nie. Ek gaan eerder dood voor ek weer julle gebruik! Julle sal soveel kliente verloor as gevolg van ongeskikte personeel!!! As jy wil he kliente moet die geld betaal STUUR DIE STATE OP TYD EN NIE NA 90 DAE KLAAR VERBY IS NIE!!!!!!!!!!

0
Replies (1)
Intercare
Intercare's reply23 Nov 2020, 10:32
Official
Good day,

We have noted your comment. The matter will be referred to the Revenue Cycle team for investigation and a response to you.

Regards
Intercare MyExperience