AR
Adri R

1 reviews | Active since Jul 2011

08 Mar 2016, 12:40

Geen kommunikasie nie

Ek propbeer alreeds vir ses weke n rekening uitsorteer, en al die kommunikasie en foonoproepe kom van my kant af. Daar word telkens belowe dat ek terugvoer sal kry, maar buiten n paar eposse wag ek steeds vir Woodlands Intercare se bestuurder om my te ****ak, ses weke later. In gesprek met hoofkantoor het die rekening klag te persoonlik geraak, en ek het geweier om verder met Cornelia by hoofkantoor te Gesels. Ek voel n eis is ingedien by die fonds vir n gebreekte tand, maar ons het terug gegaan tandarts toe vir n foutiewe stopsel. Geen heffing is gevra nie, so ek wil maar net bevestig of die eis en die dienste deur die tandarts verskaf ooreenstem.

0
Replies (1)
Intercare
Intercare's reply08 Mar 2016, 14:35
Official
Hello seewa1,

Ons neem kennis van die klagte en sal dit ondersoek.

Groete

Intercare