TE
Tiana E
1 reviews | Active since Dec 2022
28 Dec 2022, 07:21
Blitsvinnige Inkomste? - Intercare Tygervallei
My afspraak gister, was allesbehalwe aangenaam. Ontvangs allesbehalwe verwelkomend. Dokter, allesbehalwe indrukwekkend. Agter rekenaar, minimale oog****ak. 5 minute ondersoek. Dink jy jou niere is OK? Moes hom vra vir inspuiting. 15 min en R480 bybetaling (vakansiedag-tarief) voel hierdie Lupus-pasiënt, allesbehalwe tevrede.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)