KE
Kerneels E
1 reviews | Active since Sept 2014
03 Mar 2020, 19:48
Beste en vriendelikste mense ooit. You rock❤
Ek wil net graar 'n groot DANKIE aan AL die staf, van die cleaners tot bo uit. Dis DIE BESTE plek wat my ma (Christina Kleynhans) diens gekry het. ALMAL is daar so vriedelik, praat met jou as of hul jou al jare ken as ook ontvangs. Stap daar in dan smile. Ek sal INTERCARE HAZELDEAN altyd dankbaar wees vir hul puik diens en verseker ander mense aanbeveul om gebruik te maak van hulle. 110% vir Intercare Hazeldean ❤❣
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)