1 reviews | Active since Mar 2015
Replace of Cellphone
My phone was gesteel 4 Februarie 2015, s***el intellicell want ek wil 'n nuwe ****rak uit neem, die konsultant Lillian Simons lig my toe in dat ek 'n eis kan insit want daar is versekering op die gesteelde phone. Sy verduidelik vir my wat sy alles benodig. Vra haar toe wat is die bytaling sy se daar is niks op nie twee weke later ****ak Ryklief vir om R200 rand bybetaling te eis, lig haar in dat volgens my daar geen bybetaling is nie. Sy lig my ook in dat ek nie dieselfde phone sal terug nie want dit is hulle maatskappy beleid. Hulle wil my 'n Vodacom 3G tab gee wat R1500 goed koper is my Prestigio tab wat ek gehad het en ook nie dieselfde spesifikasies nie. Tot op hede het nog geen phone nie, die konsultante wat antwoord het geen manier van praat nie, die manager ene Rodger kom nooit terug na jou toe nie, Uiters swak diens van maatskappy, ek het my debiet order gaan reverse op my bankrekening want duidelik ken Intellicell nie kliente diens nie
