MW
Melissa W

1 reviews | Active since Aug 2023

15 Aug 2025, 09:11

What an awesome experience!!! Braeden jy is n yster, van die start was jy aan ons sy en het alles in jou vermoë gedoen om dinge vir ons so gerieflik as moontlik te maak

What an awesome experience!!! Braeden jy is n yster, van die start was jy aan ons sy en het alles in jou vermoë gedoen om dinge vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Dankie vir jou bystand, al die moeite wat jy ingesit het, jy het alles effortlessly gedoen met die grootse smile op jou gesig. Om uit die Vrystaat te ry en n kar te koop en terug te ry in PTA verkeer se baie! Dit was alles die moeitewerd. Dankie vir jou en almal by Infinite Auto Gezina, julle is TOPS!! Melissa De Wet #BMW335i

0
Replies (1)
Infinite Auto Gezina
Infinite Auto Gezina's reply15 Aug 2025, 09:51
Official
We really appreciate you taking the time to write this review. 

Your feedback goes a long way! 

Wishing you many years of safe and enjoyable kms. 

Welcome to the Infinite Auto Family