swak versekering diens
<p>toilet bak breek af na mine blast,versekering wil nie uit betaal nie na ek meer as 45 jaarby hul verseker is van indwe by die versekering is is dit die swakste diens wat baie van ons nog gehad het my eis no cl ********** Liza indwe witbank</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)