mR
michael R

1 reviews | Active since Mar 2015

11 May 2015, 06:55

REFUND

WIL NET SE BAIE DANKIE VIR MNR BEZUIDENHOUT SE VINNIGE DIENS WAT MY 1700.00<br> TERUG BETAAL HET, NA TWEE MAANDE SE GESUKKEL HET HY DAREM MY KAR SE PROBLEME OPGELOS. EK DINK DIE KLAGTE TEEN MOET MAAR TERUG GETREK WORD.<br> WEEREENS DANKIE

0
Replies (1)
Motus Select
Motus Select's reply11 May 2015, 16:01
Official
Hello rotherforth,

Baie dankie vir die terugvoering, dit is ook aan Mnr Douw Bezuidenhout oorgedra.

Vrienedlike groete

Rennette Crock
National Customer Care Manager
Imperial Select - AMH Multifranchise ( www.imperialselect.co.za )
***
Tel: ***