jP
jaco P
1 reviews | Active since Aug 2009
21 May 2015, 14:52
nog steeds geen terugbetaling
ek het vandag presies 7 dae gelede gekla oor die nie terugbetaling van geld. Pieter mare het my verseker dat die geld binne 5 werksdae in my rekening sal wees. raai wat??? dit is nie. ek wonder of die geld wel aan my uitbetaal gaan word.<br> dit lyk vir my die person met wie ek gepraat het is n leunaar of doen nie sy werk nie of beide. kan die eienaar of die groep bestuur nie asb aandag gee aan die klagte nie? ek stel nie belang om met leunaars te praat nie want hulle weet nie hoe om die waarheid te praat en te doen wat hulle se nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Motus Select's replyOfficial
21 May 2015, 16:29Hello jaco26,
Ons het die Klient Dienste Beampte vir die streeks benader om u klagte opteneem en terugvoering aan u te lewer.
Ons vra om verskoning dat u klagte nog nie afgehandle is nie.
Byvoorbaat dankie,
Rennette Crock
National Customer Care Manager
Imperial Select - AMH Multifranchise ( www.imperialselect.co.za )
***
Tel: ***

Motus Select's reply21 May 2015, 16:29
Official
Hello jaco26,