1 reviews | Active since Aug 2009
negligence cost me inconvinience
ek het namens my seun Phillip Pretorius n voertuig Toyota Fortuner by julle gekoop

die aflosbedrag soos op 2015-04-15 wat aangevra was is R262730.39 vir die Jeep wat hy ingeruil het

op 2015-05-02 is die bedrag van R5344.93 van my rekening afgetrek wat die paaiement vir die Jeep is

op 2015-05-11 is n nuwe aflosbedrag aangevra wat behels R259655.47

dit wil dus vir my voorkom asof die Jeep nogsteeds nie afgelos is deur jou besigheid nie

die ooreenkoms was dat julle die Jeep sal aflos op die dag wat die transaksie plaasgevind het

ek verwag dat die bedrag van R5344.93 onmiddelik aan my terugbetaal word sowel as die lisensieerings bedrag van R351.00 wat julle moes betaal
die uitstaande bedrag is nogsteeds nie oorbetaal nie en ek is ook nognie ge****ak om my omverskoning te vra vir hulle onbevoegdheid nie
Thank you for bringing this to our attention.
Please allow us to take the matter with the Dealer Principal who will assist us with resolving the matter with urgency.
Please accept our apologies for the inconvenience caused.
Kind regards,
Rennette Crock
National Customer Care Manager
Imperial Select - AMH Multifranchise ( www.imperialselect.co.za )

Tel: ***