1 reviews | Active since Jan 2012
Wrong Exam Paper
Student Eljane Campbell het haar computer vak in engels maar kry haar eksamen vraestel in afrikaans. Bestuurder Neola Ungerer van impak het uitdruklik vir ons toesighouer Altha Coetzee gese sy mag om geen omstandighede die vraestelle aan di ouer wys of uithaal voor die eksamen nie. Nou is dit ons skuld dat die vraestel in verkeerde taal is en daar word sommer gese my kind kry n nul? Daar is glo n link wat die toesighouer al di vraestelle kan aflaai van maar ons toesighouer het tot nou 2 weke na di eksamen nog nie die link van Impak ontvang nie. Ek as ouer het ook ge-epos gebel maar ja daar is net geen hulp nie maar ons moet betaal as jy n dag laat is dan mag jou kind ni skryf ni maar in di geval stuur Impak di vraestel in verkeerde taal en kind het niks met dit te doen nie maar sy word gestraf sy mag ni haar vraestel skryf ni? Ek herhaal ons het tot vandag nog nie die link gekry nie en tot hede hou Neola aan dat ons die link het. Ons voel dis totaal en al onaanvaarbaar dat ons kind wat as gevolg van kanker haar studies deur korrespondensies moet doen op hierdie manier behandel moet word.
Dankie dat u die saak onder ons aandag gebring het.
Ons wil u verseker dat Impak alle bewerings ernstig opneem en dat die aangeleentheid ondersoek sal word. Ons sal aan u terugvoer gee sodra die ondersoek voltooi is.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Vriendelike groete
Impak
Best regards,
Dankie dat u die saak onder ons aandag gebring het.
Ons wil u verseker dat Impak alle bewerings ernstig opneem en dat die aangeleentheid ondersoek sal word. Ons sal aan u terugvoer gee sodra die ondersoek voltooi is.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Vriendelike groete
Impak
Best regards,
