1 reviews | Active since Jul 2017
Verkope word bo Kliëntediens gestel!
Verkope is belangriker as goeie diens...
Ek het navraag gedoen oor die moontlikheid om ALLEENSTAANDE vakke te neem in die VOO-Fase m.a.w 'n Huistaal, 'n Addisionele Taal, 'n Wiskundige vak, Lewensoriëntering en 3 ander vakke. ELK OP SY EIE TYD!
Die antwoord wat ek kry BEMARK alle produkte vir ALLE fases, maar beantwoord geensins my vraag nie...
Sedert Futurelearn oorgeneem het, het diens verswak tot op 'n punt waar 'n produk aan jou AFGESMEER word i.p.v jou vrae rakende produkte beantwoord word!
HOE VERWAG IMPAQ DAT EK 'n DIENS VAN HULLE MOET KOOP WANNEER MY VRAE ONBEANTWOORD MOET BLY? Gaan dit beter word as ek 'n diens aanskaf wat ek nie benodig nie???
Beste Mnr Burton,
Dankie dat u die saak onder ons aandag bring, ons is besig om ondersoek in te stel en een van ons verteenwoordigers sal so gou as moontlik met u ****ak maak.
Vriendelike groete,
Impaq
Beste Mnr Burton,
Dankie dat u die saak onder ons aandag bring, ons is besig om ondersoek in te stel en een van ons verteenwoordigers sal so gou as moontlik met u ****ak maak.
Vriendelike groete,
Impaq
