JL
Jeandre L

1 reviews | Active since Jan 2017

08 Mar 2017, 12:59

Uitstaande Boeke

<p>Dis vandag al die 8ste Maart 2017 en my seun het nog 3 uitstaande boeke wat hy nog nie ontvang het nie. Die toets week het al begin en ek sukkel nogsteeds om die boeke uit hulle te kry. Uiters swak diens. Wat staan ons nou te doen?</p>

0
Replies (0)