1 reviews | Active since Jan 2019
Registrasies en oproepsentrum lei tot REUSE frustrasie, benadeel leerders!!!
Ons is reeds vir die afgelope 5 jaar kliënte van Impaq. My seun het verlede jaar Graad 11 voltooi, en gevolglik wil ons nou vir Graad 12 registreer.
Ons het reeds DRIE pogings aangewend om op die (my.impaq.co.za) portaal te registreer. 'n E-pos met aangehegte aansoek/registrasie en beide die Graad 10 en 11 rapporte, maar steeds geen reaksie nie... Ons het VIER oproepe gemaak. (Hou vir 10-45 minute aan om met onbeskofte/oningeligte/onbehulpe EN onbehulpsame persone te praat, wat jou herhaaldelik deurs***el of beloof om jou terug te s***el).
ONS SUKKEL REEDS SEDERT 10/11 Januarie OM MY SEUN GEREGISTREER TE KRY! Dit is absoluut onaanvaarbaar, aangesien hy nou besig is om 'n akademiese agterstand op te bou in wat seker DIE BELANGRIKSTE jaar van sy skoolloopbaan is!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek oorweeg in hierdie stadium baie sterk om van 'n ander diensvers****** gebruik te maak indien Impaq nie baie vinnig opskud nie!
Impaq
Impaq
