JS
Jacqueline S
1 reviews | Active since Jan 2019
09 Jan 2019, 13:44
PATETIESE DIENS!!! MENS KOM NERENS!
Patetiese diens!!! Wag nou al vir weke vir boeke, moes 'n week terug hoor dis sommer in 'n ander dorp afgelaai en Impak was hul hande in onskuld. Ons stuur epos op epos eerste 3 keer antwoord van hul ontvang en nou hoor ons niks meer nie. Ons s***el nou al paar dae en hou vir ure aan, die een keer wat hul opgetel het sou daar opgevolg geword het oor die boeke en ons sou kastig terug ges***el word maar daar het ook niks van gekom nie. Dis ons 3de jaar by Impaq en moet eerlikwaar se dat hul diens agteruit is. Ons is raad op, ons weet nie meer watse kant toe.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Impaq Education's replyOfficial
09 Jan 2019, 14:40 Hi Jacqueline, Ons vra om verskoning vir die ongerief. Ons ontvang tans baie navrae, en sal jou so gou as moontlik met jou navraag help. Groete, Impaq
Impaq Education's reply09 Jan 2019, 14:40
Official
Hi Jacqueline, Ons vra om verskoning vir die ongerief. Ons ontvang tans baie navrae, en sal jou so gou as moontlik met jou navraag help. Groete, Impaq
