EE
Emma E

1 reviews | Active since Dec 2022

13 Dec 2022, 15:51

My seun het so gesukkel onder die druk van die skool

My seun het so gesukkel onder die druk van die skool. Ons hele gesin was in n toestand. Vandat ons by Impaq is, is ons rustig en boeta love dit om sy skoolwerk te doen. Hy doen dit met liefde. Dankie impaq julle is great❤️

0
Replies (1)
Impaq Education
Impaq Education's reply04 Jan 2023, 13:27
Official
Dear Emma Swart, 

Thank you for the positive feedback, we do appreciate it. 

We are looking forward to assisting you on your journey. 

Kind regards, 
Impaq