LS
Linda S

1 reviews | Active since Feb 2022

28 Feb 2022, 13:28

Great Services!!!

Baie dankie vir die 3 jaar wat ons deel was van die Impaq familie. Dit was baie leersaam en genotvol om saam met die kinders hulle gr 1 tot gr 3 te doen en leer saam met Impaq. Altyd ons boeke betyds ontvang en baie goeie diens ontvang van Impaq. My hart is seer om *****ens te sê vandag. Baie dankie Impaq. Xx

0
Replies (1)
Impaq Education
Impaq Education's reply04 Mar 2022, 08:59
Official
Dear Linda Steyn , 

Thank you so much for the positive feedback, we truly appreciate it. We wish the learners all the best. 

Kind regards, 
Impaq