iS
issie S

1 reviews | Active since Sept 2017

24 Jan 2018, 10:23

geen terugvoering nie

ek het al Emails gestuur en niemand kom terug na my toe nie ek laai data op my foon en bel tot dat die data uitloop en niemand antwoord nie ek weet rrg nie hoe hulle verwag moet mens die kinder deur hulle skool gee nie

0
Replies (1)
Impaq Education
Impaq Education's reply24 Jan 2018, 10:54
Official

Goeie dag Issie,

Dankie dat jy die saak onder ons aandag gebring het, ons vra omverskoning vir enige ongerief.

Ons kan bevestig dat 'n verteenwoordiger met jou ****ak gemaak het en dat jou navraag in proses is.

Vriendelike groete,

Impaq