1 reviews | Active since Sept 2017
Erger as die staat
Die mense help net waneer dit hulle pas hulle het soveel mooi woorde en lieg daar oor want al wat jy kry is n auto reply op n email wat se hulle sal terug kom dan doen hulle nie hulle is stadiger as die staat regtig hoe tragies kry n mens ek sal nie aanraai dat iemand by hulle skool gaan nie ongelukig het ek klaar betaal en nou wag ons
Goeie dag Issie,
Ons vra omverskoning vir die ongerief wat u dusver ervaar het.
Ter bevestiging van u telefoniese gesprek met een van ons teenwoordigers is die studiemateriaal gereed om afgehaal te word en kan u binne die volgende paar dae u inteken besonderhede vir die elektroniese materiaal verwag.
Vriendelike groete,
Impaq