JJ
Jenny J

1 reviews | Active since Nov 2022

23 Nov 2022, 13:13

Ek wil graag vir Shanice Johnson baie dankie se vir haar vinnige en korrekte terugvoering met die aflaai van die eksamen vraestelle

Ek wil graag vir Shanice Johnson baie dankie se vir haar vinnige en korrekte terugvoering met die aflaai van die eksamen vraestelle. Dit is nie elke dag wat jy n pesoon kry wat jou so mooi en vinnig help nie. Dankie Shanice Johnson by impaq..waardeer dit opreg.

0
Replies (1)
Impaq Education
Impaq Education's reply23 Nov 2022, 14:05
Official
 Dear Jenny, 

Thank you for the positive feedback. 

We are looking forward to assisting you on your journey. 

Kind regards, 
Impaq