AG
Annelize G

1 reviews | Active since Jul 2019

27 Nov 2024, 13:13

Dankie Antoinette met die hulp waar graad 12 leerder een van haar vakke wil vir ander en die ma gehelp het

Dankie Antoinette met die hulp waar graad 12 leerder een van haar vakke wil vir ander en die ma gehelp het. Jaar is amper klaar. Impaq dankie vir sukkel hulpvaardige en hardwerkende personeel. Laaste 15jaar saam julle en hulp sou ek dit sekerlik nie gemaak het nie. Geseende Kersfees en Nuwe jaar. Gesels ons weer.

0
Replies (1)
Impaq Education
Impaq Education's reply28 Nov 2024, 14:47
Official
Dear Annelize Grobbelaar,

Thank you for the positive feedback, we truly appreciate it. We look forward to supporting you, through your journey with Impaq. 

Kind regards, 
Impaq