FB
Freddie B

1 reviews | Active since Jul 2017

15 Oct 2018, 12:47

Blits Vinnige , bekwame terugvoer op vorige klagte!

Ek het goeie en vinnige terugvoer ontvang op my vorige klagte! Dit is egter jammer dat ek eers 'n klagte moes aanteken voordat my eenvoudige vraag beantwoord is... Nietemin is ek nou tevrede met die terugvoer wat ek ontvang het! Baie dankie!

0
Replies (0)