1 reviews | Active since Apr 2018
Absoluut PATETIESE, onvolledige Studiegidse met uiters swak of geen verwysing na beter bronne! ONGELOOFLIKE swak kliëntediens!!!!!!!!!!!
EERSTENS is die studiegidse wat deur Impaq voorsien word(teen MY koste)uiters onvolledig, en glad nie geskik vir gebruik deur leerders nie. Onderwerpe word slegs gedeeltelik gedek, die verduidelikings wat gepaard gaan met die onderwerp is telkens totaal onbehulpsaam, onvolledig, afwesig of op 'n heel ander plek in die studiegids, Onderwerpe word telkens sonder 'n titel of enige verwysing begin, wat dit onmoontlik maak vir leerders om self ander bronne van inligting op die internet of in ander boeke op te soek, dit is veral 'n probleem in Wiskunde waar byna 70% van "probleme" behandel word sonder die fyner verwysing na die soort "probleem" wat dit is. Die studiegidse WEMEL ook van spel- en taalfoute.
T****ENS is dit nutteloos om Impaq te s***el of selfs te e-pos. Aangesien dit voorkom asof GEENEEN van die persone waarmee jy in ****ak kom werklik oor die nodige kennis of wilskrag beskik om jou probleme aan te spreek nie. Wanneer jy die ****aknommer wat Impaq verskaf s***el en jou taalkeuse maak word jy byna altyd in die teenoorgestelde taal bygestaan deur 'n persoon wat jou dan deurs***el na iemand anders, wat jou tot vervelens na ander persone verwys totdat jy uiteindelik weer met die persoon wat jou oproep beantwoord het moet praat!
EK WAS SELF VIR BYNA TWEE DEKADES BETROKKE IN DIE ONDERWYS, EN EK HET NOG NOOIT SULKE SWAK STUDIEMATERIAAL GESIEN NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek is bitter spyt dat ek ooit besluit het om my seuns deur Impaq te begin tuisonderrig!
Beste kliënt,
Dis 'n jammerte om te hoor van u ontevredenheid en vra omverskoning vir enige ongerief.
Ons het telefonies met u probeer ****ak maak om meer inligting te bekom oor die bogenoemde, verwys asseblief na die e-pos wat aan u gestuur is.
Vriendelike groete,
Impaq
Beste kliënt,
Dis 'n jammerte om te hoor van u ontevredenheid en vra omverskoning vir enige ongerief.
Ons het telefonies met u probeer ****ak maak om meer inligting te bekom oor die bogenoemde, verwys asseblief na die e-pos wat aan u gestuur is.
Vriendelike groete,
Impaq
