cC
cindyleetimmer C

1 reviews | Active since Jun 2016

21 Jun 2016, 11:44

REKENING VERDUBBEL OOR WINTER TYDPERK?

My normale rekening per maand was ongeveer R300 - R500.

Ewe skielik die laaste twee maande is my rekening R1500 - R1700???

Verduideliking wat ek van Impact Meters kry is dat dit is wat die meterlesing sê, en of ek moet aansoek doen vir Pre-Paid.

0
Replies (0)