1 reviews | Active since Nov 2016
<p>Nadat ek impact meter gebel het om te hoor wat die krag vir die maand is sê die ontvangs dame die rekeninge is reeds uit maar het niks gekry nie. Kom by huis en krag is af gesit vir R400.00 en moet aansluitingsfooi betaal van R440.00 en dat ek moet wag tot die volgende dag voordat hulle die krag kan aansit want almal is kla huis toe. Nou maak mens mens werk tot 16:00 kom eers 17:00 by huis dan kry mens hulle brief om te sê krag is af. Dit is baie swak diens van hulle en hulle is nog duurder as tswhane krag</p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.