AB
Andries B

1 reviews | Active since Nov 2019

22 Jul 2020, 18:52

IGEN = swak diens

As jy ernstig is oor jou besigheid, bly weg van IGEN. Stadig, toss diens, verskonings....blablabla.

0
Replies (0)