PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

05 Feb 2019, 10:31

IEchange net pateties en VMS

Ek het by hulle aangesluit deur MVS en iExchange het terug gekom na my met die naam van Daniel.Ek kry nie sy e-mail adres of tel nie en VMS met wie ek die aangeleetheid aangevoer het vee hulle -----af en kom nie na jou toe terug. Dit wil voorkom of beide die twee besighede MVS en iEchange nie Afrikaans magtig is om te verstaan wat ek in my mail wil he nie en nou skarel hulle rond om iemand nou al vir 2 weke te kry om my mail te vertaal.Pateties.

0
Replies (0)