EF
Elizabeth F
1 reviews | Active since Jun 2021
10 Jul 2025, 07:58
Ontevrede Klient
Iemas blok my kaart sommer sonder enige rede. Kan ook geen rede daarvoor gee nie. Verder kry ek ook geen SMS’e wanneer hulle n stelsel probleem het nie. Ongelukkig is ek die een wat met n rooi gesig staan wanneer die aankope ‘decline’ word.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)iMasFinance's replyOfficial
15 Jul 2025, 09:05Hallo Elizabeth, ons vra om verskoning vir die onaangename ervaring. Neem asseblief kennis dat ons u saak geëskaleer het. Vriendelike groete, iMasFinance-span
iMasFinance's reply15 Jul 2025, 09:05
Official
Hallo Elizabeth, ons vra om verskoning vir die onaangename ervaring. Neem asseblief kennis dat ons u saak geëskaleer het. Vriendelike groete, iMasFinance-span
