MU
Morne U

1 reviews | Active since Aug 2020

12 Aug 2020, 20:08

Swak diens

Mens bly weg van die Internet Maatskappy, hulle vat net jou geld en jy kry niks diens nie. Ons het hulle getoets vir die laaste 5dae elke uur vir 5 ure per aand. Jy betaal vir n 10Gmps maar kry 789kps hulle het nie n idee wat hulle doen nie. ****ak jy hulle dan last weet hulle dat hulle jou Lyn sal toets en bra jy dat hulle terug kom na jou toe gebeur dit nooit nie. Thea doen die rekeninge en diens, kom nooit terug Na jou toe nie self die MD net so sleg bliksem, beste is bly weg want hulle slegter ad ***.

0
Replies (0)