1 reviews | Active since Aug 2015
Werkswinkel se elektriese flaters
Motor gevat vir die elekteriese venster wat nie werk nie (voertuig onder waarborg)

Na die venster reg is, werk die starter skielik nie meer nie en word die blaam
op die battery geplaas. Eindelik besef Huynday dit is 'n elektriese fout, nadat ek die battery gaan laat
toets het. Terug by Hyunday word die blaam die keer op die instalasie van die towbar gesit.
Ek maak afspraak en word die elektriese bedrading vir
vir starter en towbar herstel vir my rekening (intussen het waarborg net verval)

Enkele weke later kom ek agter dat die sunroof ook nie meer nie werk nie en ek weet dit
was 100% reg. Ek maak weer 'n afspraak en hulle laat weet
my op die dag nadat hy daar was, dat ek die voertuig kan kom haal - die sunroof werk nie, maar
hul verseker my dit is nie elektries van aard nie (Op die jobcard word aangedui dat hulle het die bedrading getoets tot by die sunroof) Ek ry daar weg na 'n auto elektrisien wat die elektriese fout binne enkele minute herstel.

Sulke diens is besonder swak en sal ek Huynday Klerksdorp werkswinkel vir niemand aanbeveel nie!