MF
MADELEIN F

1 reviews | Active since May 2014

30 Oct 2015, 10:17

Slegte kliente diens

Hiermee wil ek net my teleurstelling in die Hyundia garage Zambesi Pretoria rig. Wat al 2 de keer plaasvind. Maandag 21 September 2015 het ek terug gegaan om my motot in te ruil op n Hyundai i20. n konsultant het my toe gehelp. Ek het die motor gekry at ek wou he. Eersten, moes die transaksie so gou gebeur dat dit onder die selfde maand moes val sodat die konsultant sy komissie kan kry in daai maand, so was inder druk. 2. Nadat ek en n ander persoon spesifiek gevra het R159 995is dit die totale bedrag als ingesluit lisensie ens, was daar gese ja alles ingesluit. 3 Ek het R120 000 gegee so moes net R40 000 finansier. Dag toe ek moet teken vir finansiering was bedrag R47 000+. Ieweskielik die lisemsie en registrasie by, warop ons hom geroep het en hy toe se nee hy het gese hy sal R2000 af gee. Nou als ingesluit en R2000 af gee klink glad nie dieselfde nie. Hul sou check aan my gee van R2000 binne 5-7 werksdae,Dis nou 1 maand en 1 dag.Moes 3 weke wag vir lisensie en spaar sleutel, Lisensie op kar het al 30/6/2015 verval, Kar was nie gevallet soos gese nie. Kan die bestuurder my asb dringend ****ak, Gaan dit verloor as ek nog eenkeer die konsuktant moet ****ak of daarna toe te ry

0
Replies (0)