AS
Anine S
1 reviews | Active since Oct 2012
04 Jun 2015, 17:34
Shocking Service at Hyundai Bellville
Ek het vandag DIE slegste diens beleef by hierdie tak. My i20 het Di gaan staan, 'n AA kon nie help, moes toe voertuig laat insleep na naaste tak. Het aan Ryno en Anton verduidelik wat fout is. Voertuig ingebook en diensspan maak reg wat HULLE dink fout was
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)