HLHC
Heila Levina Helena Cronje

1 reviews | Active since Jun 2015

26 Jun 2015, 09:02

Onprofessionele en swakste dienste in SA!

'n Nuwe kar is aan my verkoop sonder volledige inligting aan my verskaf! Dit wat standaard uitkom met die kar kom nie standaard uit met die kar nie! Crystal fusion, smash and grab, tracker kom volgens hulle standaard uit met die kar. Op navraag is daar deur Ettienne ges? ek betaal nie ekstra daarvoor nie! Op my finansieringspapiere betaal ek ekstra daarvoor! Die tracker is ingesit en volgens Ettienne nie geaktiveer nie. Dus het ek nie 'n tracker volgens my versekering nie wat my paaiement ho?r maak. Op 19 Junie 2015 het ek uitgevind die tracker is wel geaktiveer sedert 26 Februarie 2015. Ek het 'n balloon payment op nadat ek uitdruklik ges? het ek nie dit wil h? nie! Daar is sogenaamde vingerfoute gemaak waar my wit kar volgens papier metallic is maar eintlik moes daar staan smash and grab. My inruilmotor se paaiement het ook afgegaan nadat die kar verkoop is. Die geld is egter terug betaal aan my, maar dit was 'n nalatige fout van hulle kant af! Ek het ook gesukkel met my nommerplate, dan is die disc daar en nie die plate nie en omgekeer! Hyundai Weltevreden Park is uiters onprofessioneel en nalatig!

0
Replies (0)