bB
bmdolla B

1 reviews | Active since Oct 2016

13 Oct 2016, 13:00

Ergstekliente diens nog!

Met die volgende brief wil ek net my ontenvredenheid oor Huyndai Welkom mee deel.

Ek het op 6 Junie 2016 aan soek gedoen om die nuwe Hyundai Tuscon elite 2.0l 2016 model.

Ek het dag vir dag na stories geluister na ek seker gemaak het al my goed was kla in plek by Hyundai.

Ek het dit onder die agent se aandag gebring tot van my trackers in my huidiglike kar wat oor in Tuscon moes kom.

Ek het my nuwe kar op die dag van 17 Junie 2016 gekry waar die agent Jaco van Heerden wel bereid was om my te vat sodat ek die hantering reg kry op my kar. Die volgende week daarna het hy by my huis my nommerplate kom opsit en my kar baie lelik gekrap. Op die Dag van 1 Julie 2016 toe gaan my vorige kar wat deur MFC gefinansier was se debit order deur na dit gekanseleer moes word ek nie eens die kar mee in my besit gehad nie. Ek het dit die Maandag onder sy aandag (Jaco) gebring na hy laat weet het toe jammer maar ek by hospital my pa siek sal wel as ek terug is dit na kyk. Ek moes self bank toe gaan en debit order gaan stop. Daarna gaan my tracker se debit order af en ek nog nie eens nuwe units in Tuscon nie. Eers op die dag van 14 Julie 2016 was my nuwe trackers geinstalleer na ek dag na dag gebel het om te hoor is daar enige kommunikasie tussen Hyundai en Car track.

Ek het Car track gebel en uit gevind niemand het met hul ****ak gemaak nie na die verkoops agent se woorde by Hyundai was hy sal die dinge in plek kry.

Onlangs was ek daar oor my “front door moulding” Jaco gese hy sal vir my help maar ek moet elke dag bel en hoor jammer ek het vergeet. Al rede waarom ek hom gevra het hy was agent op my kar se koop en ek trek binnkort Wes Kaap toe ek al hoeveel boodskappe by agentskap by Brackenfell gelos wat ook nie reageer op my oproepe nie. En intussen kry ek niks terug voering van niemand nie.

As die my eerste insident was met Welkom Hyundai kon ek dalk dit or sien het maar verlede jaar July was my Accent geboek vir n diens die Maandag oggend. Kom daar my kar nooit op system vir diens nie ek moes daai dag 9 ure wag vir my kar nadat ek moeite gedoen het om te bel vir diens. Ek hul gevra om my wiele ook te laat balanseer en roeteer na ek my kar gaan haal het het gevoel hy nie reg nie hom Micode toe gevat wat vir my gese het my voorwiele was nie vas gemaak nie. Dis nou al hoeveel maande na die tyd en ek as n klient moet tevrede wees om

maande vir n nuwe kar te betaal wat deur Huyndai se agnte gekrap is. Ek sal niemand ooit aanbeveel om deur Hyundai Welkom enige koop van voertuie te doen nie. Ek het my kar die 27ste Julie by Hyundai Welkom gehad vir n volledige check up voor ek af gery het Kaap toe ek nooit n ver**** oor enige iets van my kar eens gekry nie en toe ek bel daaroor word daar vir my gevra. Het ons tegniekus jou sleutels in jou hande gegee en ek gese ja toe kry ek die antwoord dan was als reg. Ons as kliente kan nie hul gedates lees as daar nie met ons gekomminukeer word nie ek persoonlik dink dis baie onprofisioneel.

Dit voel werklik of Hyuandai niks omgee vir enige van hul kliente nie

0
Replies (0)