FK
Findley K
1 reviews | Active since May 2019
29 May 2019, 08:31
Asseblief ja
Ek is Mnr F Kapp van Oudtshoorn,ek het die bearings op my motor se ratkas laat vervang.Daar is vir my gese ek kan die motor oor n week kry dan sal hy klaar wees maar het toe 24 dae gewag.Ek het toe die motor gekry maar die ratte was nie reg en lek ook olie.Ek het motor op 13/05/2019 ontvang en was al paar keer by motorhawe om dit te herstel maar sonder enige sukses,daar is net elke keer n ander verskoning waar ek dan belowe word hulle gaan my terug s***el maar niemand laat weet dan niks.Ek wag nog tot vandag sonder enige sukses.Daar is slegs n Tel. No ********** 890 en n Fax No ********** 607 beskikbaar van motorhawe op betaalstaat
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)