gE
gene E

1 reviews | Active since Apr 2018

22 Oct 2018, 11:49

Useless

Hulle is PATETIES!!! As dit by geld kom dan staan hul bakhand, maar rapporteer nou 'n fout by hul oor die eiendom dan kom hul doodeenvoudig net nie uit nie. Hulle het jare laas inspeksie ook kom hou op die huis??? moet die kamma kastig eenmaal 'n jaar doen. Nou all of a sudden is ons agter met die deposito, en die girl reken hul moes ons kragrekening betaal??? Since when doggie? Julle moet donnerswil wakker word en julle werk begin reg doen! Elke donnerse t****e maand is daar nuwe mense wat op ons goed werk! Nou skuld ons hier en skuld daar...?? As ek vir bewyse vra dan stuur doggie vir my 'n self getikte staatjie, nee poplappie, ek soek betalingsbewyse m.a.w deposito strokies/eft ens...verstaan jy nou? julle is useless regtig! ek het al hoeveel keer foute aangegee en hul vee hul gat daaraan af! Julle is donnerswil diewe, dis wat julle is!! Wiskunde nie jul sterk punt nie

Pateties!!!!

0
Replies (1)
gE
gene E's update22 Oct 2018, 11:52
Reviewer Update
HATFIELD HUURKOR